E-pos bevestig · Email confirmed

Jou e-posadres is bevestig. Jy het hierdie bladsy bereik omdat die skakel gewerk het — jy hoef niks verder hier te doen nie.

Maak SA Paaie op jou foon oop en teken in. Jy kan nou verslae indien, kommentaar lewer en paaie beoordeel.

Bevestigingsskakels werk net een keer en verval na een uur. As jy hierdie skakel weer oopmaak, sal dit sê dat dit verval het — dit is reg so, en jou adres bly bevestig. Vra gerus ‘n nuwe skakel in die app aan as jy onseker is.


Your email address is confirmed. You reached this page because the link worked — there is nothing further to do here.

Open SA Roads on your phone and sign in. You can now file reports, comment and rate roads.

Confirmation links work only once and expire after an hour. Opening this link again will say it has expired — that is expected, and your address stays confirmed. Request a new link from inside the app if you are unsure.

Scroll to Top